Die polisiediens word daarvan beskuldig dat hy nie net ʼn gebrek aan bevoegdheid het nie, maar ook aan integriteit.
Alles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Polisiediens"
Polisie ‘oneerlik’ met onderskep van kommunikasie
’n Onlangse verslag het bevind polisieondersoekers is soms oneerlik oor die redes vir hul aansoeke om mense se kommunikasie te onderskep.
Duisende polisiebeamptes van geweldsmisdade aangekla
Net 0,5% van dié polisiebeamptes is weens die ernstige aanklagte teen hulle geskors.
Nóg ’n polisiebeampte om die lewe gebring
’n Sersant van die Wes-Kaap is die sewende polisiebeampte in tien dae om vermoor te word.
Rits polisiemoorde het Popcru kwaad, bekommerd
Ses polisiebeamptes is die afgelope tien dae in Suid-Afrika vermoor.
Parlement diep bekommerd oor SAPD
Daar heers veral kommer oor die struktuur van en korrupsie binne die polisie se senior bestuurskorps.
Polisie vind én verloor vuurwapens in Oos-Kaap
Rowers het vandeesweek op ’n polisiestasie toegeslaan toe polisiebeamptes op ’n voorval gereageer het.
SAPD skuldig aan ‘onbillike arbeidspraktyk’
“Daar is sekere vereistes waaraan kandidate moet voldoen en ʼn bepaalde protokol wat gevolg moet word, wat klaarblyklik net deur die polisiebestuur geïgnoreer word soos dit die lede pas.”
Konstabel vas ná vlaag sakerooftogte
Sommige van die verdagtes in een van die rooftogte het vroeër uit aanhouding ontsnap.
Vrou aangesê om ‘self verkragter aan te keer’
Die polisie het glo aan die slagoffer gesê dat sy nie lyk soos iemand wat ’n traumatiese ervaring beleef het nie.
Konstabel in Wes-Kaap doodgeskiet
Speurders van die Valke ondersoek tans die moord.
Polisie by OB verkla oor onklaar DNS-stelsel
“In ’n land waar meer as 12 000 vroue verkrag en 6 297 mense van Oktober tot Desember verlede jaar vermoor is, is die stand van sake skokkend.”
Polisie-opleiding gestaak weens Covid-19
Polisiestasies landwyd moet nou sonder duisende nuwe rekrute klaarkom wat sou help om misdaad te beveg.
Polisieman vas wat glo geld eis om motor terug te besorg
Bewerings van korrupsie is deur die vervaardigers van ’n ondersoekende joernalistiek- program onder die bestuur van die polisie se aandag gebring.
Tronkstraf vir voormalige polisiehoë wat intelligensiefonds plunder
Solomon Lazarus was betrokke by die plunder van ʼn geheime fonds van die polisie.
‘Besope’ polisieman in hof
Die polisiekonstabel is die naweek op video betrap terwyl hy sukkel om regop te bly.
‘Besope’ polisieman in die sop
Die polisiekonstabel van Noordwes is oor die naweek op video vasgevang waar hy sukkel om op sy voete te staan terwyl hy die skade aan ʼn polisievoertuig nagaan.
Polisielede woedend oor Malema-uitlatings
Strafregtelike klagte is vandag teen die uitgesproke EFF-leier aanhangig gemaak.
Polisieman vas vir korrupsie
Die polisiebeampte is tydens ’n operasie deur die polisie se teenkorrupsie-eenheid vasgetrek.
Polisielede binnekort gevonnis oor vals klagte van rassisme
Die twee polisiebeamptes is in Junie vanjaar skuldig bevind aan aanranding, regsverydeling, meineed en crimen injuria.