Die kouefront sal ook ligte reën- en donderbuie langs die kus meebring, wat temperature verder sal laat daal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Weerdiens"
Waarskuwing vir brande in dié Kaapse provinsies
Volgens die weerdiens is die brandgevaarindeks in dié gebiede meer as 75, wat beteken dat daar ʼn beduidende risiko is vir ernstige en verwoestende veldbrande.
Reën nog nie verby nie
Suid-Afrikaners kan ook van nou af soggens en saans koeler minimum temperature verwag omdat die land amptelik in die winterseisoen inbeweeg.
Nat Paasnaweek lê voor
Reën word van Vrydag vir Gauteng, Noordwes en die Vrystaat voorspel.
Dele van KZN kry 300 mm in een dag
Buitengewone swaar reënval binne 24 uur het selfs die verwagtinge van die Suider-Afrikaanse meteorologiese gemeenskap oortref.
Reën, koue wyk binnekort
Die sonskynweer sal egter vir sommige dele van die land van korte duur wees.
Nóg swaar reën, hael in Gauteng verwag
Die verwagte reën sal met donderbuie, rukwinde en moontlike hael gepaardgaan.
Vloede bo-op koue, sneeu verwag
Ligte sneeuval kan Saterdagaand en Sondagaand oor die oostelike en suidelike dele van Lesotho en die omliggende Drakensberg verwag word.
Eerste sneeu van die jaar voorspel
Maksimum temperature van tussen 16 °C en 24 °C word dié naweek verwag.
Swaar reën vir noordooste voorspel
Reënval van tussen 30 mm en 50 mm kan Maandag in dié dele van die land verwag word.
Hael, donderweer verwag in Oos-Kaap
“Motoriste moet veral versigtig wees wanneer hulle in dié weerstoestande bestuur.”
Ja, dit ís die winter wat nader kruip
Nat en koel weerstoestande sal na verwagting tot ná die naweek voortduur.
Reën oor groot dele van die land verwag
Volgens die weerdiens hou die jongste reën- en donderbuie nie direk verband met die tropiese storm Gombe nie.
Tropiese storm nog geen gevaar vir SA
Die storm sal na verwagting teen Vrydag die intensiteit van ʼn tropiese sikloon bereik wanneer dit weer vlugtig die land oor die noorde van Mosambiek sal tref.
Reën bring effense verligting vir Kapenaars
Reën, wat met koeler temperature gepaard sal gaan, word tot Woensdag vir die meeste dele van die provinsie voorspel.
Ontwrigtende reën vir noorde voorspel
Die weerdiens waarsku dat die swaar reën met moontlike oorstromings van formele en informele nedersettings en paaie gepaard kan gaan.
Waarskuwing oor erge hitte in die Kaap
Teen Woensdag kan die weer egter handomkeer verander en word reën en koue vir die Wes-Kaap voorspel.
Swaar reën in Limpopo weens tropiese storm
In sekere gebiede kan tot tussen 100 en 150 mm reën val wat tot moontlike oorstromings kan lei.
Skroeiende hitte vir die Kaap voorspel
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat dele van die Wes- en Noord-Kaap temperature van soveel as 40 °C kan bereik.
Swaar reën nog met ons tot winter
ʼn Kenner meen Suid-Afrika se dreineringsinfrastruktuur in stedelike gebiede is nie bestand teen die swaar reën wat die afgelope weke geval het nie.