Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het intussen gemaan dat die verwagte reën grootskaalse verwoesting kan saai.
Alles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Weerdiens"
Swaar donderbuie voorspel
Donderstorms sal na verwagting teen Sondagmiddag in dié provinsies begin ontwikkel.
Tropiese storm steeds aktief in Mosambiekse kanaal
“Volgens huidige weervoorspellingmodelle kan die weerdiens met vertroue verklaar dat die stelsel Suid-Afrika nie direk sal beïnvloed nie.”
Tropiese storm maak SA droër – kenner
Die tropiese storm wat tans deur die Mosambiekse kanaal beweeg, en dalk binnekort in ʼn orkaan kan omskakel, sal Suid-Afrika waarskynlik nie tref nie. Dit kan egter steeds plaaslike weerpatrone beïnvloed.
Hittegolf tref Gauteng
Temperature sal buitegewoon hoog wees met die weerdiens wat voorspel dat sommige gebiede tot soveel as 37 °C sal bereik.
Ligte reën landwyd voorspel, maar hitte bly
“Ondanks die reënweer word normale somertemperature steeds vir die hele land voorspel.”
Hittegolf in Karoo voorspel
Lees hier wat die vooruitsigte vir die res van die land se weer hierdie week is.
Swaar reën nog met ons tot herfs
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) kan die hele land gemiddelde tot bogemiddelde reënval vir die res van die somermaande verwag. Dit kan met vloede en oorstromings gepaardgaan.
Weerwaarskuwings vir Kersdag
Suid-Afrikaners kan hiér reën op Kersdag verwag.
Donderbuie oor Kersnaweek verwag
ʼn Bolugtrog sal vandag in die weste van die land ontwikkel en ooswaarts beweeg voordat dit teen Saterdag sal begin toeneem.
ʼn Nat vakansiedag voorspel
Suid-Afrikaners wat beplan om Vrydag Geloftedagverrigtinge by te woon, moet hul reënjasse en sambrele saamneem.
Gautengers moet koes vir reën, hael
Die moontlikheid bestaan dat Sondag se verwagte storms broodnodige dienste sal ontwrig en kragonderbrekings tot gevolg kan hê.
Reënweer duur voort
Die weerdiens waarsku dat die moontlikheid vir verdere oorstromings groot is, omdat die grond op sommige plekke reeds versadig is en riviere en strome vol is.
Skroeiende hitte, storms in die Kaap verwag
Erge weer word vandeesweek vir dele van die Wes-Kaap voorspel met gebiede wat skroeiende hitte tot hewige donderstorms kan verwag.
Dele van Jhb nog sonder krag ná storms
Nog storms word boonop Dinsdag oor verskeie dele van die land verwag.
Reën, donderweer op pad
Volgens die weerdiens is daar in hierdie gebiede ook die moontlikheid van hael en sterk wind.
‘Tornado’ jaag mense skrik op die lyf
“Dit is eintlik ʼn baie algemene verskynsel.”
Nog donderstorms wag op dié provinsies
Die volgende weerwaarskuwings geld vanaf 12:00 tot 23:00 in drie provinsies:
Nog reën op pad
Die weerdiens doen ’n beroep op Suid-Afrikaners om op Swart Vrydag versigtig te bestuur op pad winkels toe.
Bethlehem herstel steeds ná vloedwaters
“Dit gaan swaar hier omdat soveel ondernemings nie sonder water met hul bedrywighede kan voortgaan nie. Dieselfde geld vir hospitale en versorgingseenhede.”