Volgens die weerdiens hou die jongste reën- en donderbuie nie direk verband met die tropiese storm Gombe nie.
Alles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Weerdiens"
Tropiese storm nog geen gevaar vir SA
Die storm sal na verwagting teen Vrydag die intensiteit van ʼn tropiese sikloon bereik wanneer dit weer vlugtig die land oor die noorde van Mosambiek sal tref.
Reën bring effense verligting vir Kapenaars
Reën, wat met koeler temperature gepaard sal gaan, word tot Woensdag vir die meeste dele van die provinsie voorspel.
Ontwrigtende reën vir noorde voorspel
Die weerdiens waarsku dat die swaar reën met moontlike oorstromings van formele en informele nedersettings en paaie gepaard kan gaan.
Waarskuwing oor erge hitte in die Kaap
Teen Woensdag kan die weer egter handomkeer verander en word reën en koue vir die Wes-Kaap voorspel.
Swaar reën in Limpopo weens tropiese storm
In sekere gebiede kan tot tussen 100 en 150 mm reën val wat tot moontlike oorstromings kan lei.
Skroeiende hitte vir die Kaap voorspel
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat dele van die Wes- en Noord-Kaap temperature van soveel as 40 °C kan bereik.
Swaar reën nog met ons tot winter
ʼn Kenner meen Suid-Afrika se dreineringsinfrastruktuur in stedelike gebiede is nie bestand teen die swaar reën wat die afgelope weke geval het nie.
Sopnat Woensdag hiér verwag
Kommer heers steeds in dele van KwaZulu-Natal, waar kitsvloede sedert verlede week voorkom.
Kraaie gaap dié week in Kaap
Reën word nog tot Dinsdag in dele van die drie Kaapprovinsies verwag.
Stormweer op pad
Die weerdiens waarsku inwoners om versigtig by laagliggende brûe te wees en geboue met swak infrastruktuur wat moontlik kan oorstroom.
Reënerige Kersfees verwag
Die weerdiens het intussen ʼn waarskuwing uitgereik van stormagtige weerstoestande in dele van die Noord-, Wes- en Oos-Kaap.
Swaar reën op Geloftedag verwag
Die Noord- en Wes-Kaap spring vandeesweek die reën vry.
Nóg reën in groot dele van SA verwag
Suid-Afrikaners in groot dele van die land kan hulle gereedmaak vir nóg swaar reën wat die volgende sewe dae kan uitsak. Die land het reeds…
Reënweer duur dié naweek voort
ʼn Waarskuwing vir donderstorms en hael word vir Donderdag in dié streke voorspel.
Stormweer in die Kaap verwag
Sterk wind het Donderdag ’n vragmotor op die N1 Hugenote-tolpad digby die Paarl omgewaai.
Reën in noorde duur voort
Die weerdiens hou die moontlikheid van oorstromings in die noorde van die land dop.
Weerdiens waarsku hiér teen wind
Sterk wind van tussen 65 en 70 km per uur kan vanaf Donderdag tot Saterdag in sekere dele van die land verwag word.
Reën kan nog dae in Tuinroete duur
Reddingspanne staan intussen inwoners van George by, van wie sommige in hul huise vasgekeer is.
Donderstorms, hael vir noorde voorspel
ʼn Waarskuwing vir brande in dele van Noordwes en die Vrystaat is ook uitgereik.