Dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal kan in die volgende week nóg koue en reën verwag.
Alles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Weerdiens"
Nog koue kom dié naweek
Temperature sal na verwagting van Sondag af begin daal.
Bibberweek vir Kaap verwag
Dít terwyl “lente-agtige” weer dié week vir die noordoostelike dele van die land voorspel word.
(Weer) waarskuwings vir die Kaap
Die weerdiens waarsku inwoners om bedag te wees op sterk winde wat skade aan infrastruktuur kan aanrig en tot wegholveldbrande kan lei.
Kouefront bring reën vir Kaap
’n Kouefront het Dinsdagoggend deur die suidwestelike gedeelte van die Wes-Kaap beweeg en reën meegebring.
Pasop vir sterk winde hiér
Die weerdiens waarsku ook teen weghol veldbrande wat weens die sterk winde in hierdie gebiede kan uitbreek.
Kyk: Hael, reën in Kalahari
Dorpe digby Upington het video’s en foto’s op sosiale media gedeel van velde en paaie wat spierwit van die hael lê.
Brandwaarskuwings vir dié provinsies uitgereik
Daar is ʼn moontlikheid van brande in dié provinsies weens sterk winde en droë lug.
Bitter koue duur naweek voort
Die weerdiens waarsku dat ryp Vrydag- en Saterdagoggend in dele van die Oos-Kaap en Vrystaat kan voorkom.
Foto’s: ʼn Wit winterkombers hiér gegooi
Verskeie paaie het Dinsdagnag toegesneeu.
Sneeu, reën dié week op pad
Sneeu van tot 50 cm diep word dié week vir dele van Lesotho, asook die hoogliggende gebiede van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Vrystaat voorspel.
SA’ners gaan die naweek bibber
Temperature sal na verwagting van Vrydag af oor die hele land begin daal.
Eerste winterryp vir die Vrystaat
Intussen waarsku die weerdiens dat twee opeenvolgende kouefronte sekere gedeeltes van die land oor die naweek gaan tref.
Weerdiens waarsku teen brandgevaar, koue
’n Kouefront sal na verwagting dié dele van die land Saterdag tref.
Reën kom toe saam met koue in SA aan
Die weerdiens het ʼn waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reënbuie wat tot oorstromings kan lei.
Sneeu binnekort hiér verwag
Suid-Afrikaners sal waarskynlik in die volgende week reeds die eerste behoorlike winterkoue begin voel.
Kouer naweek hiér verwag
Die departement van water en sanitasie het intussen gesê Suid-Afrika het genoeg watervoorraad om ons deur die winter te dra.
Reën oor groot dele van SA verwag
Die weerdiens het ook waarskuwings vir swaar donderstorms uitgereik vir dele van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.
Lekker reën vir dele van Noord-Kaap
Noord-Kapenaars kan boonop nog vol reënmeters die res van die week verwag.
Wes-Kaap bibber tydens beurtkrag
Dele van die Wes-Kaap het gister tot 70 mm reën ontvang.