Die afgelope weekronde van die Suid-Amerikaanse Sesnasiesreeks het Saterdag ʼn paar groot verrassings opgelewer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Suid-Amerikaanse Sesnasiesreeks"
Veggees nie genoeg vir Pepervreters, Alligators
Die Pepervreters en die Alligators het beïndruk met hul veggees met die klap van die eerste skote in die nuwe Suid-Amerikaanse Sesnasiesreeks, maar teen die groter kanonne het dit tekortgeskiet.