Die storm het die Suid-Kaap Dinsdagaand getref en tot groot skade in die Overberg gelei.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Suid-Kaap"
‘Ondersteun kusdorpe,’ pleit Suid-Kapenaars
“Vakansiegangers moet nie hul vakansies kanselleer nie, maar eerder die besluit neem om as gesin die omgewing te kom verken en op só ’n manier die ondergang van nog meer ondernemings help bekamp.”
Suid-Kaap se bergplante floreer ná winterreën
“Daar is egter steeds die gevaar dat die honderde hektaar indringerplante ʼn herhaling van die 2018-brande in die Outeniekwaberge kan veroorsaak.”
Voormalige burgemeester, amptenare moet hof toe vir beweerde bedrog
Die saak het in 2018 onder die Valke se aandag gekom nadat die verhouding tussen die voormalige burgemeester en sy amptenare glo versuur het.
Suid-Kaap se biodiversiteit in gevaar
Dassies het weens grootskaalse ontwikkeling amper heeltemal verdwyn, terwyl talle ander spesies ook dié gevaar loop.
Hommeltuie ‘red’ boere van indringerplante
Indringerplante en -bome bedreig ondergrondse waterbronne.
Vakansiejolyt wanneer die reisgogga byt
Miskien voel dit of elke Jan Rap en sy maat by al wat joligheid te sien is – soms tot groot ergernis vir dié wat met Jan Tuisbly se karretjie ry. Hier is ʼn lys met feeste en geleenthede wat dalk dié Desember op jou voorstoep plaasvind.
Brande woed voort in Suid-Kaap, nóg inwoners ontruim
Die brande wat die afgelope week op verskeie plekke in die omgewing van Rheenendal, De Vlugt, George en Karatara gewoed het, het al meer as 80 000 hektaar verwoes. Enkele diere het brandwonde aan hul pote opgedoen waar hulle op kooltjies getrap het.
N2 in Suid-Kaap ná onrus heropen
Die oproer het voor sonop begin toe mense buitebande aan die brand gesteek en op die N2 buite die Suid-Kaapse dorp en elders betoog het.
Man vas ná moord in spoglandgoed
Die verdagte is ook glo op beeldmateriaal van veiligheidskameras vasgevang toe hy die landgoed in die oorledene se motor verlaat het.
80-jarige vrou op Stilbaai vermoor
“ʼn Buurman het onraad vermoed by die vroue se huis en die polisie ontbied.”
Seuns steeds soek by Heroldsbaai
Die twee tienerseuns wat Dinsdagmiddag vermis geraak het nadat hulle by Heroldsbaai in die Suid-Kaap deur golwe van die rotse afgeslaan is, word steeds gesoek.
Tienerseuns soek ná golwe hulle van rotse afslaan
Twee 14-jarige seuns was Dinsdagmiddag steeds soek nadat hulle by Heroldsbaai in die Suid-Kaap deur golwe van die rotse afgeslaan is.
Koue kom; sneeu word verwag
Kapenaars kan solank hul komberse nadertrek vir die yskoue weerstoestande en sneeu wat teen Sondag verwag word.
Man skiet inbreker in slaapkamer dood
ʼn Man van Mosselbaai in die Suid-Kaap het Donderdagoggend ʼn rower doodgeskiet wat in die vroeë oggendure by sy huis ingebreek het.