Die twee Upingtonse spanne in die Griekwarugbyunie (GRU) se Superliga is in `n kwaai stryd gewikkel om die heerskappy in die liga se Westelike Afdeling.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "superliga"
Griekwasliga: Hartswater jaag groot kanonne
Hartswater jaag nou die groot kanonne in Griekwas se Superliga (Oos) ná sy goeie sege Saterdag oor De Aar.
Griekwasliga: Douglas se toer wil gedoen wees
Douglas se kordaatstuk teen Hartswater Saterdag in Griekwas se Superliga (Oos) wil nogal gedoen wees.
Griekwas: gemshorings pryk teen Hartsie-muur
Kuruman se gemsbohorings pryk na dese lewensgroot teen Hartswater se trofeemuur.
Griekwasliga: 2015-finaliste vat mekaar vas
Die twee spanne wat verlede jaar se spannende eindstryd in Griekwas se Superliga uitgespook het, het mekaar Saterdag ook deeglik vasgevat in vanjaar se reeks.
Griekwas: ‘nuweling’ wen met dawerende knal
`n “Nuweling” in Griekwas se Superliga het sy toetrede tot vanjaar se reeks Saterdag met `n dawerende knal aangekondig.
Griekwasliga: mededingende reeks in vooruitsig
Die eerste ronde-uitslae in die Griekwas se Superliga dui daarop dat die reeks heel mededingend kan verloop.
Griekwasliga: nuwe stelsel tree in werking
Vyf wedstryde in Griekwas se Superliga word Saterdag afgehandel wanneer die nuwe afdelingstelsel in werking tree.