Warren Gatland wens seker ook deesdae dat hy net ’n kleurvolle onderbaadjie hoef aan te trek om sy span met ’n vrolike “50 randjies vir jou!” te motiveer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Superrugby Aotearoa"
SA’ner druk twee drieë in ’Canes-sege
Lees ook wat in die Crusaders en Higlanders se wedstryd gebeur het.
Toeskouers kan rugbywedstryde in Nieu-Seeland bywoon
“Ons is ongelooflik trots en dankbaar dat die reeks die eerste professionele sportkompetisie ter wêreld is waar spanne weer voor toeskouers kan speel. Dit gaan baie spesiaal en uniek wees.”