Die reëls en benadering van spanne, hul strategieë en vaardigheid, het deur die jare verander, maar dié waarheid geld steeds in vandag se rugby: Jy moet eenvoudig voorlangs jou man kan staan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Superrugby-halfeindstryd"
Superrugby-halfeindstryd: Crusaders het hef in die hand
Elke rugbyspan het maar ʼn voorkeurveld, en natuurlik is dit altyd die tuisveld waar die span se ondersteuners is en die span se spelers oefen.