Die Stormers en die Sharks is die enigste twee SA spanne wat tuis begin.
Alles vir die sleutelwoord "Superrugby"
Blues kry vir Barrett
In Suid-Afrika is daar ook heelwat spelers wat hul heil oorsee gaan soek het.
Super-eindstryd: Kliniese Crusaders klop Jaguares
Wie kan teen sulke statistieke stry?
Crusaders weer in eindstryd ná hulle Hurricanes in riller klop
Dit was een van die beste getuigskrifte vir rugby, want daar was drama, drieë, passie en ʼn meesterplan vir elke afrigter hoe om rugby te speel ná ʼn valerige eerste helfte.
Lions druk meeste drieë onder SA spanne
SA spanne egter ver agter die Nieu-Seelanders.
Peyper enigste SA’ner in halfeindstrydaksie
Die Bloemfonteinse regsman, Jaco Peyper, sal die naweek die enigste Suid-Afrikaner in aksie by die Superrugby-halfeindstryde wees.
Crusaders net té sterk vir Highlanders
Christchurch-manne het die silwerware so te sê in die sakkie.
Highlanders-blitzkrieg tref Waratahs
Die wedstryd was reeds in die eerste helfte verby.
Jaguares beklink SA afdeling teen Sharks
Argentyne maak amok teen besoekers in Buenos Aires.
Stormers bra vaal voordat hulle Sunwolves klop
ʼn Oorwinning in die sakkie, maar nie een waarop jy baie trots sal kan voel nie.
Voorwaarts mars vir die Crusaders en Brumbies
Dit gaan byna ʼn onbegonne taak vir enige rugbyspan in die Superrugby-reeks wees om oor twee weke in Christchurch in die kwarteindronde van die Superrugbyreeks die Crusaders te klop. Die span wat die Brumbies wil klop, sal ook hul huiswerk deeglik moet doen om ʼn teenvoeter vir die span se rolmale te vind.
Bulls soen hul sussie, al weer
Pretorianers speel gelykop teen Highlanders in Dunedin.
Chiefs stuit Reds-aanslag in Hamilton
Aussies loods aanval op aanval, maar Chiefs-verdediging hou.
Kiwi’s en kie krap kop oor SA blasers
Steve Hansen glo van SA se skeidsregters is nie bestendig genoeg nie.
Superrugby-uitspeelrondes: Dis ’n lotery
Die bottelnek in die wedloop om uitspeelplekke in die Superrugby-reeks is besig om al nouer te word.
Jaguares sorg vir klad op Hurricanes se tuisrekord
Vurige Argentyne speel met passie in Nieu-Seeland.
Lions gee weer ’n brul op tuisveld
Tuisspan wen met ’n punt in agtdrieëfees.
Highlanders maak die agterdeur oop teen Jaguares
Die Highlanders, wat nou die lang pad na Suid-Afrika aandurf waar hulle teen die Stormers en Lions speel, se kanse is ook op ʼn meskant gebalanseer. Klop hulle die Stormers of Lions, is hul koppe straks deur.
Bulls kou klipharde bene teen Crusaders
Besoekers druk sewe drieë op Loftus.
Hurricanes wen taai stryd teen Blues
Vrydagoggend se kragmeting tussen die Blues en die Hurricanes op Eden Park het ʼn bobaasstryd opgelewer.