Crusaders is terug op die wenpad ná Nieu-Seelandse derby.
Alles vir die sleutelwoord "Superrugby"
Bulls wil verlore aansien teen Sharks herwin
Bokbreker gaan teen Durbaniete uitdraf.
Nóg ’n Sharks-speler in die sop
Speler vir gevaarlike duikslag teen Rebels uitgewys.
Blues klop Highlanders in doodsnikke
Rieko Ioane en Kie. breek wendroogte teen Nieu-Seelandse spanne.
Stormers maak reg vir Nieu-Seelanders, Aussies
ʼn Kiwi-blaser sal hierdie naweek die kragmeting tussen die Stormers en die Hurricanes behartig.
Pollard se punte en ander Superrugby-statistiek
Die vyfde ronde van die Superrugby-reeks is pas voltooi en statistiek-gewys het die Lions die meeste spelers onder die top 10.
Selfs Simba sou hierop trots gewees het!
Lions-plesier op Emirates Airline Park!
Crusaders-stryd gekanselleer; Reds klop Sunwolves
Die Japanse Sunwolves het Saterdagoggend een van hul beste vertonings nog in die eerste helfte teen die Reds gelewer, maar toe die kluts in die tweede helfte kwytgeraak.
Stormers trek Jaguares se tande op Nuweland
Die Stormers het die Jaguares op Nuweland geklop.
Brumbies wen Aussie-derby
Die Brumbies het die Waratahs 19 – 13 in Canberra gewen.
Wát ’n wedstryd!
Op papier was die Hurricanes die gunsteling om die Nieu-Seelandse derby teen die Chiefs vanoggend te wen.
Bulls is vanjaar die beste SA span
Die Vodacom Bulls het vanmiddag op Loftus die Sharks oortuigend met 37-14 getroef.
Barrett wen wedstryd vir Hurricanes
Die Hurricanes het weer in die doodsnikke die wedstryd gewen.
Is dit die Bulls se jaar?
Die Bulls en die Sharks pak mekaar dié naweek in die groot Suid-Afrikaanse derby op Loftus.
Stormers wen in Haaitenk
Die Stormers het die Sharks 16 – 11 in Durban getroef.
Bulls steel Lions se brul in Johannesburg
’n Handré Pollard-geïnspireerde Bulls het die Lions 30 – 12 in Johannesburg geklop.
Rebels sit Highlanders ore aan
Die Rebels het die Highlanders met 24-19 geklop.
Hurricanes waai Brumbies van die veld
Die ’Canes het net te veel skietgoed vir die Brumbies .
Pollard gaan Bulls op Ellispark lei
Pote Human het die Bulls-span vir Saterdag se Lionsstryd bekend gemaak.
Kiwi gaan Bulls/Lions-wedstryd blaas
Egon Seconds sal nie deel wees van die Lions/Bulls-kragmeting op Ellispark nie.