ʼn 26-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op suster Mary Paule, ʼn 82-jarige non van die Rooms-Katolieke Kerk wie se liggaam in ʼn stroompie in Nangeni in die Oos-Kaap gevind is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Suster Mary Paule"
Non se liggaam gevind: ‘Sy was ‘n merkwaardige vrou’
Die 82-jarige non wie se liggaam Maandagmiddag in ‘n stroompie in Nangeni in die Oos-Kaap gevind is nadat sy gekaap is, was suster Mary Paule.