Die hakke-inkappers eis van die handeklappers om te verduidelik wat die morele begronding vir hulle steun aan die ANC se rasmal regulasies is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "swart ekonomiese bemagtiging"
Enige SEB-vereistes vir uitvoere immoreel
Dit maak die skade van SEB aan die ekonomie nie minder rampspoedig nie, tewens, dit tas die beginsel aan dat handelsbeperkings op grond van ras ’n fundamentele ongeregtigheid verteenwoordig.