ʼn Gewilde akteur het ook sý hart teen plaasmoorde uitgestort en vertel naby familie van hom is wreedaardig aangerand en gemartel vir bykans 12 uur voordat hulle vermoor is op hul plaas.
Alles vir die sleutelwoord "Swart Maandag"
‘Polisie doen nie genoeg om plase te beskerm’
“Dit is onmoontlik om die landbou-ekonomie te ontwikkel wanneer boere en hul werkers se lewe voortdurend in gevaar is.”
[Foto’s] Solidariteit Beweging betoon eer aan slagoffers van plaasmoorde
Onder die mense wat die verrigtinge bygewoon het, was Mariandra Heunis, ’n ma van vier wie se man, Johan, verlede jaar op 1 Oktober voor hulle op hul kleinhoewe in Kameeldrift, noordoos van Pretoria, doodgeskiet is.
[Foto’s] Swart Maandag: Rietbron hou gebedsbyeenkoms
Inwoners van Rietbron, ʼn baie klein dorpie in die Oos-Kaap, het Maandagoggend ʼn gebedsbyeenkoms in die hoofstraat gehou.
[Video] Heinz sê jammer ná video oor plaasmoorde storm ontketen
Die Afrikaanse sanger Heinz Winckler het hom die afgelope naweek tot sosiale media gewend om om verskoning te vra vir ʼn video oor plaasmoorde wat die afgelope naweek ʼn storm om die sanger se kop laat losbars het.
[Foto’s] Swart Maandag ook vanuit buiteland ondersteun
Die #SwartMaandag-veldtog, wat Maandag talle paaie en snelweë in Suid-Afrika tot stilstand gedwing het, het ook aansienlike ondersteuning in die buiteland getrek.
[Foto’s] Swart Maandag: Duisende trek by Kanonkop saam
Duisende mense het by Kanonkop in Klapmuts naby Stellenbosch bymekaargekom vir ʼn optog teen plaasmoorde.
[Foto’s] ‘Swart Maandag’ bring paaie tot stilstand
Talle hoofweë en strate in Pretoria is Maandagoggend tot stilstand gebring weens optogte deur mense wat hul stem dik maak teen plaasmoorde.