Ses mense is Dinsdagaand dood en drie beseer nadat ʼn bakkie naby Swartberg in KwaZulu-Natal gerol het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "swartberg"
49 aasvoëls vergiftig
Die 49 aasvoëls wat dood aangetref is op ‘n plaas in die Swartberg, KwaZulu-Natal, is vergiftig, het die Endangered Wildlife Trust (EWT) Vrydag gesê.