Die voorval het Dinsdagaand kort voor ’n huldeblyk-konsert van die Sweedse popgroep Abba plaasgevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "swede"
Vliegtuig stort neer met valskermspringers
Al nege mense aan boord die valskermvliegtuig is dood toe dit in Swede neergestort het.
TV-program lei tot nuwe ondersoek 26 jaar ná veerbootramp
Die gebied waar die wrak geleë is as ʼn laaste rusplek aangewys en dit is dus onwettig om die terrein te versteur deur daar te duik. Die ramp het tot die dood van meer as 850 mense gelei.
Covid-19-samevatting: EU-leiers isoleer ná Macron positief toets
Koning Carl XVI Gustaf van Swede het intussen gesê dié land het met sy relatief ontspanne benadering tot Covid-19 daarin misluk om lewens te red.
Boek beweer Olof Palme is oor transaksie met SA vermoor
“Palme het gedreig om die besonderhede bekend te maak van ’n geheime wapentransaksie met Suid-Afrika, en daarom moes hy sterf.”
Gewilde musikant sterf op 28
“Die familie is gebroke en ons versoek almal om asseblief hul privaatheid te respekteer.”
Die agteruitgang van die sosiaal-demokratiese partye in Europa
In Swede was die sosiaal-demokrate vir die grootste deel van die 20ste eeu die bepalende party, in so ʼn mate dat hulle Swede in ʼn sosiaal-demokratiese modelstaat verander het. Hier is die agteruitgang nog nie so sterk nie omdat die welsynstaatmodel nog werk, maar ook hier is ʼn afwaartse tendens te bespeur.
Swede soek rommel
In ’n wêreld wat besig is om onder sy eie gemors te versmoor, is Swede ’n helder lig wat skyn.
[Foto’s] Stockholm-aanval: Vier dood, talle beseer
Vier mense is dood en talle beseer toe ʼn gekaapte vragmotor in ʼn gewilde inkopiesentrum ingejaag het. Daar word vermoed dat dit ʼn terreuraanval was.
[Foto’s] ABBA sing weer saam ná 30 jaar
Aanhangers van die gewilde Sweedse popgroep, ABBA, moet liefs nie hul asems ophou nie – hoewel dié groep ʼn sosiale media-storm ontketen het toe hulle…
Swede stel weer grensbeheer in
As vlugtelinge gevra word waarheen hulle op pad is, is die antwoord meestal Duitsland of Swede.
Sugarman-regisseur dood gevind
Malik Bendjelloul, regisseur van die Oscar-bekroonde “Searching for Sugar Man”, is in die ouderdom van 36 oorlede.
Dwelmmiddels glo op Bieber-bus
Die polisie in Swede sê hulle het dwelmmiddels op popster Justin Bieber se toerbus aangetref.