Saam met haar nuutste 100 m-poging het sy ook die nasionale en Afrika-rekord in die 200 m-borsslagitem agter haar naam; om nie eens van haar prestasie oor 50 m te praat nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "swem"
Koue waters tussen Robbeneiland, Bloubergstrand stuit dié parapleeg g’n
Deur alles, is God sy baken. Hy het geleer om op God te vertrou in moeilike tye en nie vas te kyk in sy eie realiteit en omstandighede nie.
Die Olimpiese vlam brand warm vir Kaylene
“Ek wil graag hê dat mense my moet onthou as die meisie wat nooit tou opgegooi het nie en wat te danke aan God se genade haar droom kon uitleef.”
Paralimpiese swemmer oor gidshond: ‘Sy het my lewe verander’
“Wanneer my afrigter die sein gee dat ek moet swem, hardloop Vogue tot aan die einde van die swembad en wag vir my daar.”
Elkeen is uniek – Simoné, ’n goue vis in die water
“Vandag kies ek om die lewe te voel en te ervaar en nie my menslikheid te ontken nie, maar om dit te omarm.”
Versoek dat Olimpiese swemmers weer mag oefen
“Dit is nou al meer as 50 dae dat sy nie in die swembad was nie en jy hoef nie ’n wetenskapprofessor te wees om te besef dat dit haar vertonings sal beïnvloed nie.”
Afsondering: Woede oor pa, dogter in see swem
Die pa en dogter het in die see by Ballito gaan swem sonder enige lewensredders teenwoordig.
Swemongeluk: Verlamde tiener vasbeslote om weer te loop
Hy wil nou by ʼn rugbyspan vir verlamdes aansluit.
Schoenmaker moet vinniger swem in Tokio
Maar een ding op ’n slag vir Suid-Afrika se nuutste swemheldin.
Gestremdes se Spele-droom aan skerwe weens geldprobleme
Sasa-II het ʼn stokkie voor ál die atlete se oorsese reis gesteek, al het die ouers van sommige van die atlete aangebied om self die koste te dra.
’n Goue dag vir SA se swemmers
Suid-Afrikaners oorheers eerste dag in die water.
Kaylene se visier is op Tokio gerig
SA swemmer wil wéér vir Olimpiese Spele kwalifiseer.
Geen keer aan SA se Schoenmaker
Dit is Schoenmaker se debuut by ʼn Wêreldbekerbyeenkoms. Sy neem môre ook aan die 50 m-borsslag deel.
Goud én nuwe rekord vir SA se Schoenmaker
Dit is die 22-jarige se debuut by ʼn Wêreldbeker-byeenkoms.
Suid-Afrika eindig 15de by Wêreldkampioenskap
Dit was ’n kampioenskap propvol medaljes en drama.
Le Clos prys Hongaarse tiener
Hy is net deksels vinniger as ons ander.”
Hongaar verbeter Phelps se rekord
Suid-Afrika se Le Clos is derde in 200 m-vlinderslag.
Swemmer Cameron van der Burgh kondig uittrede aan
Die Suid-Afrikaanse Olimpiese gouemedalje-swemmer Cameron van der Burgh het Woensdag sy uittrede uit dié sport aangekondig.
Swem: Le Clos sal moet uithaal en wys by die wêreldbeker
Chad le Clos jaag vanjaar sy vyfde reekstitel.
‘Superman’ (10) laat spat Phelps-swemrekord
“Meeste mense het my net altyd Clark genoem, maar nou noem hulle my Superman.”