Hy wil nou by ʼn rugbyspan vir verlamdes aansluit.
Alles vir die sleutelwoord "swem"
Schoenmaker moet vinniger swem in Tokio
Maar een ding op ’n slag vir Suid-Afrika se nuutste swemheldin.
Gestremdes se Spele-droom aan skerwe weens geldprobleme
Sasa-II het ʼn stokkie voor ál die atlete se oorsese reis gesteek, al het die ouers van sommige van die atlete aangebied om self die koste te dra.
’n Goue dag vir SA se swemmers
Suid-Afrikaners oorheers eerste dag in die water.
Kaylene se visier is op Tokio gerig
SA swemmer wil wéér vir Olimpiese Spele kwalifiseer.
Geen keer aan SA se Schoenmaker
Dit is Schoenmaker se debuut by ʼn Wêreldbekerbyeenkoms. Sy neem môre ook aan die 50 m-borsslag deel.
Goud én nuwe rekord vir SA se Schoenmaker
Dit is die 22-jarige se debuut by ʼn Wêreldbeker-byeenkoms.
Suid-Afrika eindig 15de by Wêreldkampioenskap
Dit was ’n kampioenskap propvol medaljes en drama.
Le Clos prys Hongaarse tiener
Hy is net deksels vinniger as ons ander.”
Hongaar verbeter Phelps se rekord
Suid-Afrika se Le Clos is derde in 200 m-vlinderslag.
Swemmer Cameron van der Burgh kondig uittrede aan
Die Suid-Afrikaanse Olimpiese gouemedalje-swemmer Cameron van der Burgh het Woensdag sy uittrede uit dié sport aangekondig.
Swem: Le Clos sal moet uithaal en wys by die wêreldbeker
Chad le Clos jaag vanjaar sy vyfde reekstitel.
‘Superman’ (10) laat spat Phelps-swemrekord
“Meeste mense het my net altyd Clark genoem, maar nou noem hulle my Superman.”
SA se swemmers met downsindroom wen groot
Suid-Afrika se span het met 18 medaljes en selfs ʼn paar rekords huiswaarts gekeer.
Honderdtal goues vir Le Clos in Wêreldbekerreeks
Chad le Clos het Woensdag in Dubai die eerste swemmer geword om 100 goue medaljes by die FINA Wêreldbekerreeks in te palm.
Mylswemmers laat spat vir liefdadigheid
Na raming is R200 000 die afgelope naweek tydens die Midmarmyl in Howick, Kwa-Zulu Natal, deur ʼn groep van 22 swemmers ingesamel vir die Princess Charlene of Monaco-stigting.
Slide the City dié somer in Suid-Afrika
As die gedagte aan ʼn ellelange waterwurm en enorme swembad jou opgewonde maak, moet jy nie Slide the City misloop nie.
Ysige seeswem: Sam Cowen en kie het dit gemaak!
Sam Cowen, die bekende televisie- en radiopersoonlikheid en haar vriendin Caren Strydom het Woensdag suksesvol die afstand tussen Robbeneiland en Bloubergstrand in die ysige Atlantiese Oseaan afgelê.
Sam Cowen gaan ysige seewater aandurf
Samantha Cowen, die bekende televisie- en radiopersoonlikheid, gaan Woensdag die ysige seewater aandurf en die 7.5 km van Robbeneiland na Bloubergstrand swem.
Chad le Clos onkeerbaar
Chad le Clos het Woensdag sy vyfde goue medalje tydens die Fina Wêreldkampioenskap in Singapoer ingepalm.