“Mense sê hulle hou daarvan dat die fliek so realisties is en dat mens voel die karakters en die storielyn is eg,” sê sy ingenome.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sy klink soos lente"
[Foto’s] Spoggeleentheid vir ‘Sy klink soos lente’ in Johannesburg
Die span van Sy klink soos lente, die romantiese komedie deur Bouwer Bosch Films en The Film Factory, het Woensdagaand in hul volle glorie saamgetrek vir die Johannesburgse première van dié splinternuwe rolprent.