Die polisie in New South Wales in Sydney, Australië, het omstreeks 17:30 (Suid-Afrikaanse tyd) bevestig dat die gyselaarsdrama by ʼn Lindt-kafee beëindig is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sydney-gyselaarsdrama"
Video: Vyf ontsnap uit Sydney-gyselaarsdrama
Vyf mense kon Maandag ontsnap nadat ʼn terroris ʼn onbekende aantal mense in ʼn Lindt-kafee in Sydney, Australië gyselaar geneem het.
Video: Gyselaarsdrama in Sydney
Die Australiese regering het sy Nasionale Veiligheidskomitee byeen geroep nadat ʼn gewapende man mense in ’n Lindt-kafee in Sydney as gyselaars geneem het.