Die WAT Woord van die Week is “sjarmeer”
Alles vir die sleutelwoord "taal"
Gedig: Sononder, Gordonsbaai
Louis Esterhuizen se aangrypende gedig, “Sononder, Gordonsbaai”
Uitdrukking: Aan dooiemansdeur klop
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “Aan dooiemansdeur klop”.
Polisie ondersoek 10111-taalklagte
Die polisie het reeds tugstappe gedoen teen die persoon wat nie bereid was om ‘n noodoproep in Afrikaans te hanteer nie, nadat die burgerregte-organisasie AfriForum dit onder hulle aandag gebring het. AfriForum het ook onderneem om die polisie in sy taak te help.
Gedig: In die klein gemeentes
Prof TT Cloete se gedig, “In die klein gemeentes”
Uitdrukking: Sonder blik of bloos
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “sonder blik of bloos”
WAT Woord van die Week: grootpraat
Het jy geweet “grootpraatdruppels” verwys na sterk drank? Lees meer oor “grootpraat” in vandag se Taaltoffie.
Uitdrukking: muisneste hê
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “muisneste hê” om te verwys na iemand wat skoon deurmekaar is van verliefdheid.
Gedig: Ek het ‘n huisie by die see
HA Fagan se bekende gedig, “Ek het ‘n huisie by die see”
Uitdrukking: In die boontjies raak
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “in die boontjies raak” en hoekom dit ook kan verwys na iemand wat in die moeilikheid beland.
Boek: Maties en Afrikaans
Die boek gee ’n omvattende beeld van die taaldebat en is belangrik vir almal wat die belange van Afrikaans as onderrigtaal op die hart dra.
Klagtekanaal ná 10111-noodlyn diens in Afrikaans weier
AfriForum moes onlangs tydens ʼn poging om ʼn misdaad aan te meld, aanhoor dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se 10111-noodlynoperateurs weier om oproepe in Afrikaans te aanvaar. Toe daar om Afrikaanse diens gevra is, is die oproep summier deur die 10111-operateur afgesny.
Gedig: Die dans van die reën
Eugène N. Marais se gedig “Die dans van die reën” om sy geboortedag, 9 Januarie 1871, te herdenk.
Gedig: Die wêreld is ons woning nie
Totius se bekende gedig, “Die wêreld is ons woning nie”
Uitdrukking: Ou koeie uit die sloot grawe
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “Ou koeie uit die sloot grawe”
Gedig: Vooruitsig
Lina Spies se “Vooruitsig”, ‘n gedig vir die Nuwejaar.
Maroela Media se gewildste Taaltoffies vir 2013
Hiermee Maroela Media se gewildste taalbrokkies uit ons afdeling, Taaltoffies, waar ons die herkoms van Afrikaanse uitdrukkings, idiome en woorde oplaai, gedigte publiseer en nuwe woorde bedink.
Uitdrukking: Geen kind of kraai hê nie
Dié uitdrukking het ‘n baie interessante maar wrede herkoms. Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
WAT Woord van die Week: Kersfees
Vandag se Taaltoffie kyk na die herkoms van die woord “Kersfees”
WAT Woord van die Week: nurks
Die WAT se Woord van die Week is “nurks”. Lees hierdie Taaltoffie om meer uit te vind oor dié ongewone Afrikaanse woord.