Carien Bloem, hoof van onderwyssake by AfriForum, gesels in die jongste aflewering van “Onderwys in gesprek” juis oor die waarde van lees. Bloem het met Aneh van der Berg, departementshoof van Tale by Amberfield College, gepraat oor die belangrikheid van lees.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Taaldag"
Bekroonde skrywer herbevestig oproep om Afrikaans te beskerm
In “Verset & opbou” beskryf Steyn die uitdagende en prysenswaardige werk van verskeie Afrikaanse taalaktiviste soos pres. MT Steyn, SJ du Toit, CJ Langenhoven en NP van Wyk Louw.
Video: Afrikaanse Taaldag: Wat is jóú gunstelingwoord?
Afrikaanse Taaldag word jaarliks op 14 Augustus gevier, en dié dag is elke jaar ʼn bewys dat Afrikaans ʼn taal is wat in die harte van mense bestaan, en nie net in wetboeke nie.
Redakteursbrief: Afrikaans – die taal waarin jou hart grootword
Susan Lombaard deel die mooiste Afrikaans – spesiaal vir Taaldag wat Donderdag gevier is – en vertel ook van die oomblik toe sy besef ʼn 17-jarige het haar taalkennis ore aangesit.
Tydkapsule met Afrikaanse boodskappe vir nageslag beplan
ʼn Unieke projek, gemik daarop om jongmense se Afrikaanse boodskappe vir die nageslag te bewaar, is Donderdag, op Afrikaanse Taaldag, bekendgestel.
18-jarige en ander gee op Taaldag nuwe hoop vir Afrikaans
“Ons taal se woorde sing. Hulle duikel en slaan bollemakiesie. Hulle rondomtalie; wieg; bekoor. Jy kan hulle wegblaas in die wind, of naderhark om ʼn storm los te praat.” Só sê die 18-jarige Jan-Anton Theron, onderhoofseun van die Afrikaans Hoër Seunskool. Theron het gepraat by Taaldagvieringe wat Donderdag by die Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria gehou is.
Nuuskommentaar: Afrikaanse Taaldag: Afrikaans in die loopgraaf?
Herman Toerien gebruik die viering van Afrikaanse Taaldag om die toekoms en voortbestaan van Afrikaans te bespreek.