“Daar was wel maar altyd probleme in Suid-Afrika, maar hierdie seisoen was dit besonder erg.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tafeldruiwe"
Kaapstad-hawe kopseer vir tafeldruifboere
Daar is tans nege tot tien skepe wat voor anker lê en hulle wag nou gemiddeld ses tot sewe dae om gehelp te word.
Tafeldruiwe lewer beste oes ooit
Dit duur tussen 15 en 20 jaar se intensiewe kweking om kultivars te kweek wat oor al hierdie uitmuntende eienskappe beskik.