Maela is verlede week skuldig bevind aan die moord op Tanya Wiers, ’n geliefde inwoner van Polokwane.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tanya Wiers"
Man skuldig aan gru-moord op Polokwane-ma
“Ek weet hy gaan nou gestraf word,” het haar man aan Maroela Media gesê.
Polokwane-ma vermoor: Hofsaak wéér uitgestel
“Elke hofsaak krap alles deurmekaar en ou wonde oop. Dit is baie swaar vir die kinders ook.”
Polokwane-ma vermoor: Aanklagte teen een teruggetrek
Die aanklagte teen een van die mans wat tereggestaan het vir die gru-moord op Tanya Wiers (44) van Polokwane, is Donderdag teruggetrek.
Gru-moord op Polokwane-ma: Twee hoor oor borgtog
Die twee mans wat in verband met die moord op Tanya Wiers (44) van Polokwane in hegtenis geneem is, het Woensdag in die Polokwane-landdroshof verskyn waar uitspraak gelewer is rakende hul borgtogaansoeke.
Gru-moord op Polokwane-ma: 2 hoor dán oor borgtog
Die twee mans wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op Tanya Wiers (44) van Polokwane, het Donderdag weer in die Polokwane-landdroshof verskyn.
Gru-moord op Polokwane-ma: Nog ʼn verdagte vas
Tanya Wiers se seun, Rolf (16), het op 7 Februarie op sy ma se liggaam afgekom.
Verdagte weer in hof vir Polokwane-ma se moord
Die man wat aangekla word van die moord op Tanya Wiers (44), wat vroeër vandeesmaand wreed in haar huis in Polokwane in Limpopo vermoor is, het Dinsdag in die plaaslike landdroshof verskyn.
Polokwane-ma vermoor: Verdagte vra dan borgtog
Die man wat aangekla word van die moord op Tanya Wiers (44), wat vroeër vandeesmaand wreed in haar huis in Polokwane in Limpopo vermoor is, het Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn.
Man in hof oor Polokwane-ma se moord
Die man wat aangekla word van die moord op Tanya Wiers (44), wat Dinsdag wreed in haar huis in Polokwane vermoor is, het Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn.
Polokwane-ma vermoor: ‘Motief was nie roof nie’
“Tanya het seker die huis oopgesluit en die inkopies ingedra. Sy het die brood in die broodblik gesit en sou op pad gewees het om die toiletpapier in die gangkas te bêre, maar dit het nog op die vloer gelê.”
Polisie soek nóg ʼn man ná gru-moord gemeenskap ruk
“Misdaad neem regtig toe hier in Pietersburg en ons is bang.”
Seun kom op ma se geskende liggaam af
ʼn 25-jarige verdagte is Dinsdagaand in hegtenis geneem in verband met die gru moord op Tanya Wiers (45) van Eduanpark in Polokwane, Limpopo.