Die Gautrein se tariewe sal vanaf 1 Junie met tussen 5% en 16% styg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tariewe"
Prokureurs glo “te duur”
Prokureursfooie is glo te duur vir gewone Suid-Afrikaners om dit te bekostig.
Tariewe-kennisgewing vir e-tol is glo onregmatig
AfriForum het Vrydag ʼn regsmening by die departement van vervoer ingedien wat aandui dat die tariewekennisgewing onregmatig is.
Gautrain-tariewe verhoog
Tariewe vir die Gautrain sal volgende maand met ses persent verhoog.
E-tol nie werklik laer nie – jou opsies
Hoewel verlede week se opskrifte dit uitbasuin het dat die beoogde e-toltariewe nou laer is as wat voorheen beplan is, is dit nie werklik die geval nie.
E-toltariewe aangepas
E-toltariewe vir ligtevoertuie met ʼn e-skyfie het verminder na 30c per kilometer, het Sanral Vrydag bekend gemaak.
Nuuskommentaar: Is Eskom se 16%-verhoging aanvaarbaar?
Gaan jy van April 2013 tot April 2015 elke jaar 16% meer moet opdok as Eskom sy sin met tariefverhogings kry? Die kort antwoord is: Nee – dit kan heelwat meer of minder as 16% wees.