Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) se beplande taxi-stilstand sal nie meer Woensdag plaasvind nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "taxi-staking"
Bus gekaap, nog brand in Kaapstad
Die taxivereniging Santaco se beplande staking in die Wes-Kaap het Maandagoggend reeds plek-plek vir chaos gesorg.
Vrou ná taxi-aanval: ‘Ek het verbete terugbaklei’
Die vrou vertel die taxi’s, met toegeplakte nommerplate, het reg rondom haar voertuig stilgehou en sy kon nêrens heen ry nie.
Taxi-optrede veroordeel
Die verkeerspolisie sê taxi-operateurs het alternatiewe opsies wat hulle kan ondersoek om hul griewe te lug, pleks daarvan om paaie en mense se lewe te ontwrig.
Duisende gestrand weens taxi-stakings
Santaco is ontevrede oor wat dié vereniging beskou as ʼn “onvoldoende” hulppakket om taxi-eienaars te help om die verliese weens die Covid-19-pandemie te dra.
Taxi-operateurs eis Ekurhuleni-burgemeester se kop
Honderde taxi-operateurs van Ekurhuleni het pendelaars Dinsdag gestrand gelaat toe hulle na die kantoor van die munisipale raad opgeruk en geëis het dat burgemeester Mzwandile Masina en die stadsbestuurder binne 30 dae afgedank moet word.
Taxi-staking: Minister ‘sal nog spyt wees’
“Al die vorige ministers van vervoer is op ʼn streep afgedank en jy gaan dieselfde ding oorkom. Ons verseker jou, jy sal ons nie weer in dieselfde lig sien nie.”
[Foto’s] Taxi-staking: Nóg polisiebeamptes ontplooi
Die SAPD se lugvleuels is ontplooi om hoofroetes te monitor.
Taxi-staking: Paaie reeds vroeg al afgesper
Taxibestuurders het Woensdag reeds van vroegoggend begin om paaie af te sper in aanloop tot ʼn protesoptog wat vandag deur die Nasionale Taxi-alliansie (NTA) in Pretoria gehou sal word.
Taxistaking: Twee vroue in hospitaal opgeneem
“Ek is verstom deur die geweld en intimidasie wat met hierdie stakingsaksie gepaardgaan. Daar is absoluut geen regverdiging vir hierdie kriminele gedrag nie.”
[Foto’s] Wes-Kaapse taxistaking raak gewelddadig
Klippe, rubberkoeëls en traangas het Maandag op verskillende plekke in Kaapstad deur die lug gevlieg nadat ʼn beplande taxistaking gewelddadig geraak het.
Duisende gestrand weens taxi-staking
Duisende pendelaars is Woensdagoggend gestrand gelaat nadat Metrorail sy bedrywighede gestaak het as gevolg van die voortslepende staking van taxi-operateurs.
Taxi-protes raak dié strate in Pretoria
Die Tshwane-metropolisie het gewaarsku dat ʼn moontlike taxi-betoging in Pretoria vandag erge ontwrigting kan veroorsaak.
Taxi-staking: Regering veroordeel gewelddadige optredes
“Vragmotorbestuurders se sleutels is onwettig afgeneem en die bestuurders met hul vragmotors op paaie gestrand gelaat.”
[Foto’s] Taxi-staking: Motorfietsryer ernstig beseer
Die AA het intussen gesê die taxi-staking wat wydverspreide chaos op Gauteng se hoofweë veroorsaak het, moes beter deur die owerhede hanteer word.
Taxi-staking: Skoliere versoek om tuis te bly
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het Donderdag ʼn beroep op ouers gedoen om leerders in die provinsie vir die dag by die huis te laat bly te midde van ʼn grootskaalse minibustaxistaking wat erge verkeersopeenhopings reg oor die provinsie tot gevolg het.