Uber- en Taxify-gebruikers is aangeraai om van Maandag van alternatiewe taxidienste gebruik te maak totdat die situasie verander.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Taxify"
LUR veroordeel moord op Taxify-bestuurder
Ismail Vadi, LUR vir vervoer in Gauteng, het Vrydag die moord op ʼn Taxify-bestuurder in Snake Park in Soweto veroordeel.
Man se liggaam in uitgebrande Chevy gekry
Die liggaam van ʼn man is Donderdagaand in die kattebak van ʼn uitgebrande voertuig naby Unisa in Pretoria gevind.