“Dit het alles begin met akkerblare: ʼn Vrou uit die Noord-Kaap het my gekontak nadat sy vir jare na my gesoek het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "teater"
Kry ’n virtuele kultuurinspuiting – van jou rusbank af
Sowat 2 500 gesogte kunsmuseums, onder meer die Van Gogh-museum in Amsterdam, die Britse museum in Londen, die Musée d’Orsay in Parys en die Guggenheim-museum in New York, verskyn op dié aanlyn platform se museumlysie.
‘Binnelanders’-sterre is ‘Keelvol’ in nuwe produksie
Die twee geliefde akteurs stel ook albei hul musikale talent in die produksie ten toon.
Centurion Teater: ʼn Gemeenskapsteater met persoonlikheid
“Wanneer jy by die teater instap moet dit voel of jy by jou ma se huis instap vir Kersfees, of asof jy op ʼn plattelandse dorpie by die slaghuis instap.”
Teaterkursusse ‘ʼn eerste vir nasionale kunstefeeste’
“Jaarliks raak die tekort aan kundige produksiepersoneel meer en ons poog juis om aandag te gee aan hierdie tekort.”
Nataniël deel groot nuus
“Ons marsjeer jou plek binne, bring vermaak, hoop en herstelwerk – en dan marsjeer ons na die volgende plek.”
Produksiehuis ‘kweek liefde vir teater’ by Afrikaanse skole
“Dit is ʼn geleentheid om aan jong mense wat nog nooit teater ervaar het nie, en wat dit moontlik nooit weer sal ervaar nie, die geleentheid daartoe te gee. Dit is ʼn kans om leerders die magic van teater te wys.”
Op die rooi tapyt saam met my eie BBP
“Toe ek hierdie week ʼn uitnodiging ontvang na die première van die nuwe rolprent, “6 Below: Miracle on the Mountain”, was Rose my eerste keuse as metgesel. Sien, sy was nog nooit in ʼn teater nie.” Gaan lees meer oor Mia en Rosie se aand en ook oor dié fliek wat die eerste van drie prente is wat deel uitmaak van die Skeppingsdoelveldtog. Die fliek word van vandag af landswyd vertoon. Moet dit nie misloop nie.