Die moordbeskuldigde George Louca moes Woensdag in die landdroshof in Kempton Park ʼn verduideliking gee waarom hy in ʼn ander saak onder die naam “George Smith” vervolg word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "teazers"
Teazers-moord: George Louca kry geldsake in plek
George Louca, die man wat verdink word van die moord op Lolly Jackson, voormalige eienaar van Teazers, het Dinsdag vlugtig in die Kempton Park-landdroshof verskyn.
Teazers-baas se moordverdagte weer in hof
George Louca, die man wat verdink word van die moord op Lolly Jackson, voormalige eienaar van Teazers, gaan na verwagting Dinsdag in die Kemptonpark-landdroshof verskyn nadat hy verlede naweek aan Suid-Afrika uitgelewer is.
Lolly Jackson se vermeende skieter aan SA uitgelewer
Lolly Jackson, voormalige baas van Teazers, se vermeende moordenaar, George Luca, gaan aan Suid-Afrika uitgelewer word nadat hy sy finale appèlaansoek in ʼn Cipriese hooggeregshof verloor het, het The Star Vrydag berig.