Skole en sakeondernemings maak nou ʼn tegnologiese kopskuif, maar gebrekkige tegnologiese infrastruktuur kan lol.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tegnologie"
Suid-Afrika ’n toonvenster van tegnologiese uitnemendheid
Suid-Afrika staan op die inligtingstegnologie-front nie ʼn aks terug vir ander lande nie, skryf Riana Crafford van Akademia.
3D-tegnologie gee Egiptiese mummie sy stem terug
David Howard, professor in elektriese ingenieurswese by die Universiteit van Londen, beskryf die klank as ʼn vokaalklank wat val êrens tussen die vokale in die Engelse woorde “bed” en “bad”.
Knie vervang deur robot, eerste keer in Afrika
Dié operasie dra by tot meer gebalanseerde knievervangings wat ook meer natuurlik voel, asook ʼn korter hospitaaltyd, minder pyn ná die operasie en ʼn vinniger herstelperiode.
Video: So lyk die loopbane van die toekoms
Hoe berei ʼn mens jouself en jou kinders voor op hierdie snelveranderende wêreld? Mia Slabbert, ʼn joernalis van Solidariteit, het met Pieter Geldenhuys, ʼn internasionaal bekende toekomskundige en die direkteur van die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, hieroor gesels.
Wat die oog sien: Kinders en pornografie
“Ons kinders is blootgestel aan hierdie negatiewe invloede, en maatskaplike werkers kry daagliks te doen met die uitvalle hiervan. Almal in ons gemeenskap behoort hande te vat en alles moontlik doen om ons kinders te beveilig – voorsorg is beter as nasorg.”
Veeveilings nou met klik van muis gedoen
“Hierdie veiling het geskiedenis gemaak in die manier hoe lewende hawe in ons land verhandel word.”
Die lewe is beter as wat dit ooit tevore was. Hoekom sien niemand dit raak nie?
Wat het Alexander die Grote, Plato, Leonardo da Vinci, Martin Luther, Isaac Newton, Oscar Wilde, Marie Antoinette en John D. Rockefeller in gemeen? Hulle het almal ʼn laer lewensgehalte gehad as wat die gemiddelde persoon vandag het. Morné Malan vra hoe ons vooruitgang kan verseker en dit boonop kan waardeer.
Apple erken: ‘Ons maak jou iPhone stadiger’
Na jare se bespiegeling het Apple die aap uit die mou gelaat.
Die ‘vierde industriële revolusie’ en swart ekonomiese bemagtiging
“Daar is ʼn rede waarom suksesvolle ekonomieë nie ons soort beleid, wat eksklusiwiteit bevorder, navolg nie. Verskeie samelewings het soortgelyke beleidsrigtings reeds beproef en gesien dat dit nie werk nie.”
Foto’s: Groot pret vir kinders (sonder tegnologie)
Wie het nou al ooit gehoor van ʼn grondboontjie-wedstryd?
[Video] Dié app is ‘soos oë’ vir blindes
Dit was in 2012 toe Hans Jorgen Wiberg, ʼn blinde man van Denemarke, byna ʼn hele inkopierak in ʼn winkel omgestamp het op soek na skottelgoedwasseep. Wiberg het daar en dan besluit: As motors sonder pedale vervaardig kan word en mense vanuit hul slaapkamers banksake kan doen, kan daar ook ʼn app wees wat blindes help inkopies doen.
Blaser maak blapse op Loftus
Dis nogal ironies as tegnologie ingespan word om uitsluitsel te gee oor 50/50-beslissings, maar dan tot nog groter kritiek lei.