Tekenprentkunstenaar Jerm reken sosiale media is besig om die verkeerde brande te stook, in plaas daarvan dat ware kwessies aangeroer word.
Alles vir die sleutelwoord "tekenprent"
Tekenprent: Die Twitter-polisie hou wag…
Die tekenprentkunstenaar Jerm se beskouing van die gebeure
Tekenprent: Rasseherrie oor foto
ʼn Herrie het losgebars oor ʼn foto wat glo wys hoe swart en wit leerders van mekaar geskei word by ‘n laerskool in Noordwes.
Tekenprent: Skaap op Clifton-strand geslag
Betogers het ʼn herrie veroorsaak toe hulle op 29 Desember 2018 ʼn skaap as deel van ʼn ritueel op Clifton se Vierde Strand geslag het.
Tekenprent: Eskom pas beurtkrag toe
Eskom het vroeg Vrydagoggend gewaarsku dat beurtkrag vandag ʼn moontlikheid is. Beurtkrag is ook gister van 12:00 toegepas en teen 21:00 opgeskort.
Tekenprent: Groen lig vir grondhervorming
LP’s het Donderdag ten gunste van die voorgestelde wysiging aan die Grondwet gestem om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak.
Tekenprent: Vuiste klap in parlement
Tekenprent deur Jerm.
Tekenprent: Facebook as uitlaatklep
Tekenprent deur Jerm
Tekenprent: Die ‘nuwe’ vrou
Hier is tekenprentkunstenaar Jerm se tekenprent vir die week
Tekenprent: Floyd en die VBS-verslag
In die verslag word beweer Brian Shivambu het R10 miljoen deur sy maatskappy na die EFF-adjunkpresident Floyd Shivambu se rekening herlei.
Tekenprent: Ramaphosa en die ekonomie
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag gesê sy regering is vasbeslote om korrupsie wat die staat en sy instellings kaap ʼn nekslag toe te dien, aangesien dit een van die grootste hindernisse is vir belegging en werkskepping in Suid-Afrika.
Tekenprent: ‘Geen plaasmoorde in SA nie’
Pres. Cyril Ramaphosa het vandeesweek in New York tydens ’n media-onderhoud gesê het dat daar “geen moorde op boere” en geen grondgrype in Suid-Afrika voorkom nie.
Tekenprent: Vryheid van spraak
Die tekenprentkunstenaar Jerm meen daar is ‘n fyn lyn tussen vryheid van spraak en mense wat strafregtelik vervolg word vir dit wat hulle kwytraak.
Tekenprent: Misdaadstatistiek bekend gemaak
Bheki Cele, minister van polisie, het vandeesweek die jongste misdaadstatistieke vir die boekjaar 2017-2018 bekend gemaak
Tekenprent: Laat hulle koek eet!
Die tekenprentkunstenaar Jerm meen die politici word klaarblyklik nie geraak deur die veiligheidskwessies, resessie en enige ander probleme wat die gewone mens op straat beleef nie.
Tekenprent: Die wêreld se oudste
Julia Flores Colque vier binnekort haar 118de verjaardag en dit maak haar moontlik die oudste persoon ter wêreld.
Tekenprent: Trump twiet oor plaasmoorde, grond in SA
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vroeg Donderdagoggend Suid-Afrikaanse tyd, aan sy nagenoeg 53 miljoen volgelinge op Twitter oor grondonteiening en plaasmoorde getwiet.
Tekenprent: Boer soek ʼn plaas
Organisasies het hul kommer uitgespreek oor Gwede Mantashe, voorsitter van die ANC, se uitlating dat ʼn beperking op grondeienaarskap ingestel moet word. Boere sal volgens dié bepaling tot 12 000 hektaar grond beperk word.
Tekenprent: Ek sou kon doen met ‘n miljoen
Die tekenprentkunstenaar Jerm deel hierdie tong-in-die-kies-tekenprent met Maroela se lesers.
Tekenprent: Malema gekap oor AK47; ANC beur voort met Grondwetwysiging
Só beskou die tekenprentkunstenaar Jerm die afgelope week se gebeure