Die hof het die saak teen die 72 beskuldigdes van die rol geskrap.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tenderbedrog"
Tronkstraf vir twee oor tenderbedrogspul
Nadat hy die niebestaande tender aanvaar het, het die niksvermoedende sakeman ʼn aanvanklike betaling van R85 000 gedoen, gevolg deur ʼn verdere betaling van meer as R160 000.
Boetiekhotel, motors gevat in tenderondersoek na werkers in premierskantoor
Die staat voer aan die amptenare in die premier se kantoor – wat in die verkrygingsbestuurafdeling gewerk het – het saamgespan en onregmatig saam met die diensverskaffers gewerk om tenderprosesse te manipuleer.
Opgeskorte vonnis ná miljoene se tenderbedrog
Die bedrog het eindelik R4,4 miljoen beloop.
Groot tenderbedrog by polisie: Nog 2 uit op borgtog
Die twee afgetrede polisiebeamptes is nou beskuldigde 37 en 38 in die saak.
Verslag oor De Lille en Beitbrug-grensdraad lek uit
Volgens die verslag het De Lille op 16 Maart ʼn opdrag aan die direkteur-generaal van openbare werke gegee dat die hele tenderproses binne vier dae afgehandel moet word en dat sy weekliks op die hoogte gehou moet word. Dié opdrag is egter twee dae voordat die regulasies van die afsonderingstydperk in werking gestel is, gegee. Dit is dus onwettig.
Nog een vas oor groot tenderbedrog by polisie
Die man het hom Sondag aan die polisie in Pretoria oorgegee.
Polisielede, nog ander vas oor grootskaalse tenderbedrog
Die inhegtenisnemings hou verband met die toekenning van tenders om onder meer handelsmerke op polisievoertuie aan te bring.
Hoof van onderwysdepartement krimineel aangekla
Die klag spruit uit ʼn kontrak ter waarde van miljoene vir die lewering van tablette en ʼn aanlyn onderrigplatform.