“Ek speel tans goeie tennis, maar wanneer jy teen Novak Djokovic in aksie is, is hy altyd die gunsteling om te wen.”
Alles vir die sleutelwoord "tennis"
Grofgeskut deur na Dubai-uitspeelstryde
“Selfvertroue is nou baie belangrik vir my en ek wil eintlik nie ophou speel nie.”
Gits Fritz, maar dié drie is goed!
Carlos Alcaraz, Daniil Medvedev en Taylor Fritz het hul onderskeie ATP-eindstryde gewen.
Carlos sommer dadelik weer op wenpad
“Uiteindelik. Dit is ʼn super gevoel om weer te wen.”
Tennissensasie Carlos is terug op baan
“Dit is vier maande sedert ek die besering opgedoen het. Oudergewoonte dink ek nie net daaraan om wedstryde te wen nie, maar ook om hulle góéd te wen.”
Stan is “oud”, maar nog nie koud
Enkele weke voor sy 38ste verjaardag het Stan Wawrinka Switserland laat deurdring tot die finale rondes van die Davisbeker.
‘Novak wás beseer’ – tennisbaas
“Novak Djokovic is ʼn merkwaardige speler en hy het alles baie professioneel hanteer – selfs toe baie mense oor sy besering getwyfel het.”
Tsitsipas glo kampioenskapbloed bruis deur sy are
“Ek sien geen rede waarom ek my verwagtinge óf doelwitte moet aanpas nie. Ek is ʼn gebore kampioen.”
ʼn Skoolhoof met ʼn passie vir tennis
Die foto’s teen Nico Coetzee se kantoormure getuig van sy liefde vir die spel. ʼn Klinkklare bewys dat dit nie net die groot sterre is wat buitengewone dinge vir die sport kan doen nie.
Taai openingstryd wag op Rafa
Die Spaanse verdedigende kampioen sal teen die opwindende Jack Draper in sy eerste wedstryd van die Australiese Ope te staan kom.
Djokovic/Kyrgios-vertoonstryd binne uur uitverkoop
‘Vat só kritici,’ was Nick Kyrgios se indirekte boodskap nadat kaartjies vir sy vertoonwedstryd teen Novak Djokovic in slegs 58 minute uitverkoop is.
Novak, Rafa op Aussie-inskrywingslys
Volgens die amptelike inskrywingslys is Carlos Alcaraz die topgekeurde speler, terwyl Rafael Nadal en Novak Djokovic onderskeidelik tweede en vyfde op dié lys is.
Groot tennistoernooi onbepaald van die baan
Onvoldoende reëlings het heel waarskynlik die inisiatief vir eers gekelder met Tennis Suid-Afrika wat Dinsdag sy steun aan die toernooi onttrek het.
Nadal struikel oor Paul-hekkie in Parys
“ ʼn Mens verdien nie om te wen as jy ʼn belangrike oomblik in ʼn wedstryd só swak hanteer nie.”
Novak jaag sewende titel in Parys
“Ek het goeie herinneringe van hierdie toernooi en dit is altyd ʼn goeie ding.”
Novak wil vonkelwynproppe in Parys laat klap
Ná twee agtereenvolgende oorwinnings – in Israel en Kazakstan – loop Novak Djokovic se tennis-selfvertrouebeker oor aan die vooraand van die Parys-meesterstoernooi.
Rafael Nadal word pa
Die baba is in ʼn privaat kliniek in Spanje gebore.
Bella spring met 54 plekke
Die 17-jarige Isabella Kruger het tot die eindstryd van ʼn toernooi in Portugal gevorder en sy beklee nou haar hoogste plek nóg op die WTA-ranglys.
Opdraande stryd wag op wêreldspan
“Dit gaan beslis ʼn moeilike, selfs intimiderende uitdaging wees. Novak en Rafa is immers twee van die bestendigste Grand Slam-spelers ooit.”
Alcaraz se vreugde, Raducanu se trane
Emma Raducanu het in 2021 die Amerikaanse Ope gewen, maar vanjaar is sy reeds in die eerste ronde uitgeskakel en het onlangs met 72 plekke op die WTA-ranglys geval.