Betogende kontrakwerkers van die nasionale padagentskap (Sanral) het Dinsdagoggend chaos op die N1-noord tussen Pretoria en Johannesburg veroorsaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Teti Traffic"
Teti Traffic en Satawu bots oor 130%-verhoging
Onderhandelings tussen die verkeersvoorvallebestuursmaatskappy Teti Traffic en Satawu het vasgeval na dié vakbond salarisverhogings van tot 130% geëis het.