Nandipha Magudumana beweer dat ʼn ander gevangene haar aangerand het. Sy het geen sigbare beserings gehad nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Thabo Bester"
Hof sê Thabo Bester-dokkie mag voortgaan
Thabo Bester en Nandipha Magudumana het aansoek gedoen om ʼn dringende interdik te bekom teen Showmax se uitsending van “Tracking Thabo Bester”.
Thabo Bester kla oor kos, klere in tronk
Dié veroordeelde misdadiger se regsverteenwoordiger het ook aan die hof gesê Bester was ontevrede met die kos wat hy Dinsdagaand en Woensdagoggend in die aanhoudingselle ontvang het. Bester is ʼn diabeet en het die hof gevra om ʼn bevel uit te reik dat hy “bevorderlike” maaltye ontvang.
Hooggeregshof sê óók Magudumana moet bly sit
Waarnemende regter Melissa Jordaan het Dinsdag geensins fout gevind met landdros Estelle de Lange se aanvanklike besluit om Magudumana borgtog te weier nie.
Magudumana kry verlof tot appèl oor aanhouding
Nandipha Magudumana, vriendin van die misdadiger Thabo Bester, het ʼn reddingsboei in die appèlhof gekry teen ʼn vroeëre onsuksesvolle aansoek om haar uit die tronk vry te laat.
‘Aanranding’: Magudumana verkla DKD by polisie
Die nuus oor die aanrandingsklag volg kort ná dié dat Magudumana Woensdag kort voor haar verskyning in die Bloemfonteinse landdroshof flou geword het.
Magudumana word flou voor hofsaak
Die saak is tot 21 Februarie aanstaande jaar uitgestel wanneer die verhoor na verwagting sal begin.
Thabo Bester dreig met regstappe oor nuwe boek
Bester se regspan sê nóg sy kliënt nóg Nandipha Magudumana het toestemming gegee dat daar ʼn boek oor hulle geskryf en gepubliseer word.
Magudumana moet agter tralies bly
Nandipha Magudumana het in haar borgtogaansoek aangedui dat sy van plan is om by ʼn vriendin in Sandton tuis te gaan indien sy op borgtog vrygelaat word.
Thabo Bester-saak: Hof betwis Magudumana se ‘ontvoering’
“Hulle onthul nie waar hulle ontmoet het, hoe hulle ontmoet het, of hoe hy haar ontvoer het nie. Was dit met ‘n vuurwapen, was dit met ʼn mes? Hoe is sy ontvoer?”
Dr. Nandi vertel in trane hoe sy deur Bester ‘ontvoer is’
Die staat het dr. Nandipha Magudumana se stelling egter betwis en voer aan sy het aktief aan Thabo Bester se ontsnapping deelgeneem. Die staat het aangedui dat hulle haar borgtog teenstaan.
Thabo Bester, dr. Nandi danig in hof
Thabo Bester se regsverteenwoordiger het aangevoer sy kliënt is tydens sy inhegtenisneming in Tanzanië van altesaam R40,14 miljoen in kontant en luukse items, soos horlosies en sonbrille, beroof.
Dr. Nandi se appèlaansoek verwerp
Regter Philip Loubser het Dinsdag gesê dr. Nandipha Magudumana, Thabo Bester se vriendin, het geen redelike vooruitsig op sukses in haar aansoek om verlof tot appèl nie.
Dr. Nandi hoor later oor appèl
Thabo Bester se vriendin, dr. Nandipha Magudumana, wil hê die hoogste hof van appèl moet dit op die proef stel of sy tot ʼn “onregmatige uitlewering” kon instem.
Borgtog vir nog ʼn verdagte in Thabo Bester-saak
Joel Makhetha se medebeskuldigde en ook ʼn G4S-tronkbeampte, Moeketsi Ramolula, het sy borgtogaansoek laat vaar.
Nog drie kry borgtog in Thabo Bester-saak
Die regter het gesê die drie beskuldigdes is nie ’n vlugrisiko nie en hou ook nie ’n bedreiging in vir die getuies nie.
Thabo Bester-ontsnapping: Borgtog vir tronkbewaarder
Twee van die ander beskuldigdes sal op 11 Julie weer in die hof moet verskyn vir hul formele aansoek om borgtog.
Thabo Bester-ontsnapping: Nog drie in boeie geslaan
Die span wat die ondersoek lei na die Thabo Bester-saak het nog drie verdagtes in hegtenis geneem. Twaalf persone is reeds aangekeer.
Nog inhegtenisnemings in Thabo Bester-saak verwag
Thabo Bester en al sy medebeskuldigdes het vandeesweek weer in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
Nog ʼn verdagte vas in Thabo Bester-saak
Die verdagte sal in die stadium tereg staan op aanklagte dat hy ’n gevangene gehelp het om uit wettige aanhouding te ontsnap.