ʼn 31-jarige man wat van die moord op sy meisie beskuldig word, is Maandag in die Bafokeng-landdroshof in Rustenburg, Noordwes vrygelaat op borgtog met streng voorwaardes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Thabo Moabi"
Hof hoor vrou ‘was bang’ vir moordbeskuldigde
“Ek het haar geklap, sy het ’n mes te voorskyn gebring en ek het haar teen die muur gedruk. Sy het geval en ek het buite toe gegaan.”
5-jarige sien glo hoe haar ma vermoor word
Toe die polisie sowat twee uur later opdaag, het hulle die beskuldigde met sy vyfjarige stiefdogter op die bed aangetref.