Oudpres. Jacob Zuma het vanoggend weer net vlugtig in die hooggeregshof in Pietermaritzburg verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Thales"
Zuma: Korrupsiesaak in Januarie voortgesit
“Die integriteit van die verhoor moet bo verdenking wees. Dit is my taak om te verseker dat dit aan daardie verwagting voldoen,” het regter Piet Koen vanoggend gesê.
Saak teen Zuma, Thales wéér uitgestel
Die saak is Dinsdagoggend hervat net om minder as ’n uur later weer uitgestel te word.
Zuma nie in hof weens ‘mediese noodgeval’
Die oudpresident se korrupsiesaak, wat al 20 jaar lank sloer, is Maandag weer uitgestel.
Zuma nou na appèlhof oor Downer
Oudpres. Jacob Zuma blyk vasbeslote te wees om adv. Billy Downer as aanklaer in sy korrupsiesaak te laat verwyder.
Zuma se ‘vertragingstaktiek’ misluk
Die jongste uitspraak beteken alles is op koers sodat die lankverwagte verhoor van Zuma en Thales later vanjaar hervat kan word.
Nog ʼn hofbloutjie vir Zuma
Die hof het bevind Zuma het versuim om te bewys dat Downer nie die reg het om hom te vervolg nie.
Zuma se dokters moet sê wat hom makeer – hof
Die staat mag ook nou ʼn mediese praktisyn van sy keuse aanstel om die oudpresident te ondersoek.
Zuma sal in ope hof verhoor word
Die oudpresident sal volgende week uit die tronk vrygelaat word om sy verhoor in die korrupsiesaak teen hom en die Franse wapenvervaardiger Thales persoonlik by te woon.
Zuma kry wéér sy sin
Zuma se korrupsie verhoor sal nou eers in Augustus plaasvind.
Zuma ‘wil nie uit tronk verhoor word’
Oudpres. Jacob Zuma vra vir nóg uitstel in sy en die Franse wapenvervaardiger Thales se korrupsieverhoor.
Zuma is regspan kwyt
Dít kort voor Zuma en die Franse wapenvervaardiger Thales se verhoor eindelik volgende maand sou begin.
Verhoordatum vir saak teen Zuma, Thales
Zuma was nie in die hof toe die verhoordatum bekend gemaak is nie.
Saak teen Zuma, Thales opnuut uitgestel
Die saak word nou na verwagting in Februarie volgende jaar hervat.
Hof begaan ‘growwe’ foute in Zuma-aansoek
Oudpres. Jacob Zuma se hofstryd om sy vervolging te keer, duur voort.
Zuma loop weer bloutjie in hooggeregshof
Die beslissing beteken die lang verwagte korrupsieverhoor na die omstrede wapentransaksie kan nou voortgaan. Dié verhoor begin na verwagting Dinsdag in dieselfde hof.