Drie mans, wat daarvan verdink word dat hulle die voormalige swaargewigbokskampioen, Corrie Sanders, doodgeskiet het, het Maandag in die landdroshof in Brits verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Thatch Haven Country Lodge"
Sanders-moord: Verdagte ook van plaasmoord aangekla
Een van die mans wat verdink word van die moord op die bokslegende Corrie Sanders word ook van ʼn plaasmoord in die Brits-omgewing aangekla.
Sanders-moord: Drie in hof
Die drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die voormalige swaargewigbokskampioen Corrie Sanders vermoor het, sal na verwagting vandag in die Brits-landdroshof verskyn.