Noord-Korea se internet is die derde keer in ’n week volledig lamgelê, en die 3G-selfoonnetwerk wass ook buite werking.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "The Interview"
Video: Rolprent oor Kim Jong-un gekanselleer ná dreigemente
Sony Pictures het die vrystelling van ʼn rolprent oor die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-un, gekanselleer ná dreigemente van kuberkrakers en verskeie teatergroepe se weiering om dit te vertoon.