The People’s Dialogue sê elke poging wat tot dusver aangewend is om geregtigheid vir die families van die drie vasgekeerde werkers te verseker, is in die wiele gery.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "The People’s Dialogue"
Mashaba se nuwe party wil kiesers meer mag gee
Herman Mashaba, stigter van The People’s Dialogue, sê Suid-Afrikaners moet sélf besluit wie se name op ʼn stembrief verskyn.
Mashaba se nuwe party wil 2021-verkiesing betwis
Mmusi Maimane het ook nou die Movement for One South Africa op die been gebring.