Vinnige optrede deur beamptes van die Wierdabrug-polisiestasie in Centurion, Gauteng, het daartoe gelei dat ʼn 25-jarige vrou van die omgewing se voertuig vinnig opgespoor is ná sy Donderdagaand daar gekaap is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "The Reeds"
GPF vang verdagte ná vier gesinne se honde vergiftig is
Trane, verlange, verlies en ongerief, is wat ʼn gesin van Pretoria nou beleef nadat hulle honde saam met drie ander gesinne se honde vandeesweek in hul woonbuurt in Centurion vergiftig is.
Flink buurtwag red vroue glo van moontlike verkragting
Die flinke optrede van lede van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in The Reeds, Centurion, het twee vroue Dinsdag van aanranding en moontlik verkragting gered nadat hulle ʼn kaal man in ʼn erf aangekeer het.
Centurion-vrou glo deur drie polisiebeamptes verkrag
ʼn Klagte van verkragting is teen drie polisiebeamptes van die Wierdabrug-polisiestasie aanhangig gemaak, nadat hulle glo ʼn vrou by die stasie verkrag het.