Nadat die hele skip Sondagmiddag gesink het, het ʼn groot hoeveelheid van die gemorste olie op die oppervlak van die water begin brand.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "The Sanchi"
Olietenker brand steeds, vrese vir reuse-omgewingsramp
ʼn Olietenkskip wat Iranse olie vervoer en Saterdag teen ʼn Chinese vragskip in die Oos-Chinese See gebots het, brand steeds en lek olie.