Een van die mans wat ‘n omstrede skildery van pres. Jacob Zuma geskend het, is Vrydag in die Hillbrow-landdroshof skuldig bevind aan opsetlike beskadiging aan eiendom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "the spear"
Zuma-skildery: Verdagte in hof
Een van die mans wat glo verlede jaar die “Spear”-skildery in die Goodman Galery in Johannesburg geskend het, verskyn vandag in die Hillbrow-landdroshof.
Zuma-skildery: beskuldigdes se hofsake uitgestel
Die twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Brett Murray se omstrede kunswerk van president Jacob Zuma Dinsdag gevandaliseer het, se hofsake is uitgestel vir verder ondersoek.