Volgens M-Net is die besluit geneem nadat hulle ingelig is oor opsies wat gebruik is om stemme te werf wat teen die reëls van die kompetisie is.
Alles vir die sleutelwoord "The Voice"
Gewilde sangers sluit aan by ‘The Voice SA’
Vier gewilde Suid-Afrikaanse sangers sluit eerskomende Sondag as mede-beoordelaars aan op ‘The Voice’.
[Video] Bobby sê ja vir bekende sanger se ‘The Voice’-oudisie
Die sanger se weergawe van U2 se liedjie “One” het vir hom ʼn plek in die tweede seisoen van die reeks in Bobby van Jaarsveld se span besorg.
[Video] Springbokspeler se vrou ʼn treffer op ‘The Voice’
“Jy is so ʼn klein vroutjie met só ʼn groot stem! Baie geluk dat jy só ʼn moeilike liedjie só suksesvol kon sing,” het Bobby van Jaarsveld laat hoor.
Sanger se mylpaal: ‘Vandag een jaar nugter’
“Dankie, Here, dat U hierdie saadjie in sy hart geplant het en dat hy die krag gekry het om dit deur te voer.”
‘The Voice SA’-wenner stel enkelsnit vry
Die wenner van die eerste seisoen van die The Voice SA-sangkompetisie, Richard Stirton, het pas sy eerste enkelsnit vrygestel.
‘The Voice’-deelnemers sing volkslied by rugbytoernooie
Vier van die deelnemers van die gewilde The Voice-sangkompetisie gaan eersdaags op die rugbyveld pronk om die volkslied te sing vir die rugbytoernooie tussen die Springbokke en Ierland.
The Voice-sangeres sterf ná skietery
Die sangeres Christina Grimmie is oorlede ná ʼn aanhanger haar drie keer geskiet het terwyl sy handtekeninge uitgedeel het, voor hy homself doodgeskiet het.
Goeie nuus vir ‘The Voice SA’-aanhangers
kykNET het Maandagoggend goeie nuus aangekondig vir laatslapers wat die eerste reeks van die gewilde Suid-Afrikaanse The Voice-sangkompetisie misgeloop het.
‘The Voice SA’ se eerste wenner aangewys
Die eerste wenner van die Suid-Afrikaanse weergawe van The Voice is Sondagaand aangewys.