Die sanger Jub Jub en ‘n medebeskuldigde is op vier aanklagte van moord en twee van poging tot moord skuldig bevind nadat hulle tydens ‘n onwettige straatwedren, en onder die invloed van dwelms, tussen ‘n groep skoolkinders ingejaag het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Themba Tshabalala"
Sanger skuldig aan moord
Die hip-hop sanger Molemo Maarohanye, oftewel Jub Jub, en sy mede-beskuldigde, Themba Tshabalala, is Dinsdag in die Protea-landdroshof skuldig bevind aan vier aanklagte van moord en twee van poging tot moord.