ʼn Soldaat, wat daarvan beskuldig word dat hy sy meisie se sussie en haar vriend doodgeskiet het, het Vrydag in die Ntuzuma-landdroshof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Thembinkosi American Ngcobo"
Soldaat gee hom oor ná ‘moordtog’
ʼn Suid-Afrikaanse soldaat het homself Donderdag aan die polisie oorgegee ná ʼn skiettog wat minstens een persoon dood gelaat het.