In 2022 moet ons inhoud gee aan boere se stem en die oplossings wat ons voorgestel het, implementeer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Theo de Jager"
Dr. Theo de Jager tot WLO-president herkies
De Jager het in 2017 die eerste Suid-Afrikaner geword wat as president van die Wêreldlandbou-organisasie verkies is, nadat hy as erelid van die Commercial Farmers’ Union van Zimbabwe (CFU) genomineer is.