Dit is die eerste keer sedert 2011 dat ʼn dienende Britse premier Suid-Afrika besoek.
Alles vir die sleutelwoord "Theresa May"
Nuwe woelinge oor die Brexit
Die Britse regering onder eerste minister Theresa May stoei nou al geruime tyd oor die toepassing van die Brexit-besluit oor uittrede uit die Europese Unie (EU). Die strydpunt is of dit ’n “sagte” of ’n “harde” Brexit moet wees.
Nóg ministers bedank in protes teen Brexit-plan
Nog twee van die Britse premier, Theresa May, se senior ministers het bedank in protes teen May se Brexit-onderhandelingsplan.
G7-beraad word dalk binnekort G6+1
Die wêreld gaan ’n onstabiele en gevaarlike fase tegemoet na die naweek se G7-beraad, skryf Leopold Scholtz.
Komplot om Theresa May te vermoor gefnuik
Twee mans is in hegtenis geneem en sal Woensdag in ʼn hof in Londen verskyn ná ʼn beweerde komplot om Theresa May, premier van Brittanje, te vermoor.
Groot-Brittanje: skok-verkiesingsuitslag
Die groot vraag is natuurlik nou hoe die uitslag die Brexit-onderhandelinge gaan beïnvloed. May gaan nou swakker na die onderhandelinge, wat oor minder as twee weke moet begin. Heel moontlik gaan die onderhandelinge eers uitgestel moet word.
May soek hulp vir meerderheid
Dit volg nadat May se party sy meerderheid verloor ná Donderdag se verkiesing.
Britse verkiesing gaan oor meer as net Brexit
Die verkiesing is egter nie net oor Brexit nie. Daar is ʼn klomp onsekerhede in Brittanje aan die broei.
Konserwatiewes se voorsprong in Britse verkiesing raak kleiner
Sedert Theresa May skielik verlede jaar eerste minister van Brittanje geword het, het haar gewildheid bly toeneem en word sy deur politieke kommentators met die ystervrou Margaret Thatcher vergelyk.
Groot-Brittanje: Brexit kry rigting
Brexit word vir Brittanje ook vergemaklik deur die sterk bande met die VSA en die goeie verhoudinge tussen May en die Amerikaanse president Trump, ʼn voorstander van Brexit en van ʼn spesiale verhouding met Brittanje.
VSA-besoek: May kwyt haar meesterlik van taak
Die Britse premier, Theresa May, se pas afgelope besoek aan die VSA en pres. Donald Trump was ʼn triomf. Dit toon haar as ʼn staatsvrou en skaakspeler van betekenis want sy het – voorlopig altans – aansienlik meer uit die besoek gekry as wat sy onder normale omstandighede kon gehoop het, skryf Leopold Scholtz.
Groot uitdagings vir Brittanje se nuwe premier
Theresa May sal Woensdag by Downingstraat 10, die premier se ampswoning in Londen, intrek.