Die Christen-Demokratiese Party (CDP) sê hy is oortuig daarvan dat indien Jesus nog op aarde was Hy emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu ‘n “seun van satan” sou genoem het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Theunis Botha"
‘Malema omskep parlement in sirkus’
Die Christen-Demokratiese Party (CDP) het met afrgyse reageer op Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), sê “minagting vir parlementêre protokol” in sy toespraak tydens die debat oor pres. Jacob Zuma se staatsrede.